Algemeen | |
---|---|
Naam | chloroform |
IUSTC-naam | Trichlorometaan |
Chemiese formule | CHCl3 |
Molêre massa | 119,38 g/mol |
CAS-nommer | 67-66-3 |
Voorkoms | kleurlose vloeistof |
Dipoolmoment | 1,040 D |
Reukdrempel | 85 dpm |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -63,5 °C |
Kookpunt | 61 °C |
Digtheid | 1,484 (rel. water) |
Oplosbaarheid | effens in koue water |
Dampdruk | 21,1 kPa (@ 20 °C) |
Kritieke temperatuur | 263.33 °C |
Henry se konstante | 26,3(7) x 10-2 [L/Mol.Atm] 3400 [K] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
LD50 | 36 mg/kg (akuut, oraal, rot); 20 000 mg/kg (op die vel; konyn) |
LC50 | 47702 mg/m3 (rot; 4 uur) in water 43,8 mg/L (96 uur forel)[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Chloroform is 'n organiese verbinding met chemiese formule CHCl3. Dit is die drievoudige chloried van metaan.